Artikels

Kaalvoet

Kaalvoet 1993       CD AS(WL) 01

 

My debuut album. En tans nie meer in druk nie, maar ‘n paar van KAALVOET se liedere is in NOG se versameling opgeneem.

 

KAALVOET is gemaak omdat ek nie anders kon nie – ek móés sing en skryf oor die wonderwaarheid: God het ons mensheid lief – en Hy wys dit by uitstek in Jesus se gestroopte menswees. Vir my bly die beste manier om daarop te reageer: vergeet van frills en fieterjasies, skop uit jou skoene, wees net jouself en leef opreg in Sy omarmende genade

 

  1.   verlore seun
  2.   hoor my gebed
  3.   in Your light
  4.   vertel die volke
  5.   prophets of peace
  6.   wees stil
  7.   Maria
  8.   John's song
  9.   versterk jouself
  10. bly by my
  11. kaalvoet
  12. the land shall be glad