Artikels

Naglied

Naglied 1996           CD AS(WL) 02

 

In Job word daar van God gepraat as die Een wat ‘n mens “selfs in die nag ‘n lied kan laat sing.” (Job 35:10). NAGLIED weerspieël my innerlike reis deur ‘n verstikkende donkerte, aan die hand van die Onblusbare Lig, ná ons verpletterende motorongeluk waarin Jaco dood is …

 

  1.   Als word Nag
  2.   Vanaand
  3.   Ek sien
  4.   A new Song
  5.   Immanuel
  6.   Brood en Wyn
  7.   Hou U Hand oor my
  8.   Olive Tree
  9.   Die Seisoen draai
  10. Silwer Draadjie
  11. Jesus Leef
  12. Die Wêreld sing