Artikels

Ons

Ons 1999               CD AS(WL) 03

 

As mens, en ook as christen, leef niemand ooit ‘n eilandlewe nie – jy is altyd deel van ‘n “ons”.

Die songs op ONS verken en vier die rykdom van allerlei verbintenisse en verhoudings.

Ons is ook nie meer in druk nie, maar ‘n paar van die liedere is in NOG se versameling opgeneem.

 

  1.   Dans, Dans, Dans
  2.   Hierdie Hande
  3.   Geseën om te Seën
  4.   Blindes
  5.   Tolgooi
  6.   Hoor Hom Huil
  7.   Drie Maal
  8.   Storm
  9.   God van die Belofte
  10. Hier is Ek
  11. My Lief
  12. U Teenwoordigheid
  13. Waai Deur My Tuin
  14. Hy Kom