Artikels

Blou Kitaar

Blou Kitaar 2003             CD AS(WL) 06

 

‘n Dubbelalbum. Want oor die jare het ek ook “gewone” songs begin skryf en gedigte getoonset. Daarom het ons besluit om met Blou Kitaar een CD te laat sing oor die wêreld van die gelowige en die ander CD oor die wêreld van die geliefde.

 

Blou soos in depro? Of blou soos in hemels?
Blou soos in kneus? Of blou soos in koringblom?
Jy sou dalk wou vra:
Van watter soort en skakering blou sing hierdie Blou Kitaar van jou?
 
 
Ek sou dalk wou antwoord:
Op groen dae tel ek my Blou Kitaar op,
soos die storieskeerder in die rooitaalgedig,
en sing my bestaande wêreld towerblou:
The man bent over his guitar,
a shearsman of sorts.
The day was green.
They said: "You have a blue guitar.
You do not play things as they are."
The man replied: "Things as they are
are changed upon the blue guitar."

 

Wallace Stevens, The Blue Guitar

 

CD 1
  1.   Profeet
  2.   Ek kyk op
  3.   Dis dáár
  4.   Vergeet-My-Nietjie
  5.   Liggroen Vrede
  6.   Vroue wat Glo
  7.   Raak aan my
  8.   Gee my jou Hand
  9.   Honger
  10. Ek wil kom stil word - Lirieke: Piet Smit en Ben du Toit
  11. Die Woord
  12. Taal

 

CD2

  1.   Blou
  2.   Ek hou van Jou
  3.   Lenteliedjie - Liriek: Marlene van Niekerk
  4.   Ek het jou Liewer - Liriek: W.E.G. Louw
  5.   My Ewening
  6.   Rooi Roos - Liriek: Sheila Cussons
  7.   Waar is Jy?
  8.   Reën - Liriek: Hettie Smit
  9.   Vaalvalk - Liriek: W.E.G. Louw
  10. Vlug
  11. Afskeid
  12. Blessed are the Healers