Artikels

Nkosi

Nkosi is Hier 2005         CD AS(WL) 07

 

NKOSI IS HIER is ‘n voortsetting van die Blou Kitaar-kombinasie van gewone en geestelike songs. Ons leef tog nie in kompartemente nie. Wat ons glo, bepaal, beïnvloed en infiltreer elke aspek van ons menswees, en Nkosi, God, is hier – met ons, in alles ...

 

  1.   Nkosi
  2.   Wie is die Kind
  3.   Here ek kom nader
  4.   Genade – liriek: Ben du Toit
  5.   Offer
  6.   Here, my God
  7.   Loop op die water
  8.   Bedelkind
  9.   Op reis
  10. Lament
  11. Sonder jou is my dae leeg – liriek: George Weideman
  12. Die tyd
  13. Ek wens ek weet