Artikels

Nog

Nog 2010         CD AS(WL) 09

 

NOG is soos ‘n krismis trifle: laag op laag lekkerte! ‘n Heerlike versameling van alles wat ek van 1993 tot 2010 gedoen het: Daar is songs van elkeen van my 5 solo CD’s én 3 nuwe songs wat spesiaal vir hierdie album opgeneem is. Daar is ‘n storie uit elkeen van die 4 boeke wat ek tot dusver gepubliseer het. Daar is toonsettings van gedigte uit die projekte wat ek saam met Helena Conradie gedoen het. En daar is ‘n uittreksel uit my DVD, Lig uit Lig, sowel as ‘n bonus DVD van Nkosi.

 

Hoe kies ’n mens wat jy in so ’n versameling wil sit? Hoe vat 'n mens al die jare se dieplééf in 'n handjievol woorde saam??? Jy kan nie. Jy hang gewoon flardes daarvan op – soos wasgoed en laat dit wapper ...

NOG ... nóg ... in die skoon blou genade van die Wind ...

 

Vir al die lirieke op NOG, kliek hier

Erkennings-lys van samewerkers, kliek hier

 

CD 1

     

    1. Kaalvoet Kaalvoet
    2. Bly by my Kaalvoet
    3. Wees stil Kaalvoet
    4. Als word nag Naglied
    5. A new Song Naglied
    6. Storm Ons
    7. Geseën om te Seën        Ons
    8. Ek kyk op Blou Kitaar
    9. Profeet Blou Kitaar
    10. Vroue wat glo Blou Kitaar
    11. Ek hou van jou Blou Kitaar
    12. Op reis Nkosi
    13. Loop op die water Nkosi
    14. Ek wens ek weet Nkosi
    15. Dit maak my bly Sterre in ons Oë
    16. Remember Nog
    17. Tot hier toe Nog
    18. Dankie-Dankie! Nog

     

    CD2

     

    1. Aandblom Makie Mooigoed Staan
    2. Rooi Roos Ek Word Tintelend Wakker
    3. Dis of die Blomme Doepa!
    4. Doepa Doepa!
    5. Maak my 'n Houspyp Abjater is ’n Kuierkat
    6. Doesla Dis Weer Daai Kat!
    7. God in ons Parkie My Eie Wysie
    8. Skewe Snytjies Skewe Snytjies Brood
    9. Immanuel snit van DVD  Lig uit Lig
    10. Nkosi DVD Lig uit Lig