Facebook

    

 



Annalise Wiid is van woorde en wysies aanmekaargeweef

Sy skryf - stories, liedjies, rubrieke,
wat vertel van God en van die lewe

En sy reis - sing-sing, die wêreld vol -
om dit met gehore te deel


ANNALISE WORD VEREER

 

 

 

Dis met groot hartseer dat ons bekend maak dat Annalise op 27 Junie 2018 oorlede is. 

 

'n Dankdiens vir Annalise se lewe was gehou op 7 Julie 2018. Dr Breda Ludik het die diens gelei met huldeblyke deur Marié Britz en dr Ben du Toit.

'n Video van hierdie geleentheid kan op YouTube gekyk word by die volgende skakel:

https://youtu.be/LIWXt0ClnCk

 

 

Navrae: Burgert le Roux by 082 495 2228

 

 

 


CD's saam met Helena Conradie

Kliek op 'n CD vir meer inligting


Makie Mooigoed staan

Ek word tintelend wakker

Doepa

Skeffie Beffel
 
 

Vir navrae en bestellings, kontak: Helena Conradie 021 976 3775 / 082 873 5177

 

<< TERUG