Facebook

    

 

Prys-Lys

Dit was ‘n wonderlike naweek. Wat ‘n Gods-profeet is Annalise nie! Gods liefde straal uit haar oë. Ek het my dogter ook saamgevat en dit was wonderlik hoe God met haar gewerk het.
 
Date of Posting: 22 April 2007
Posted By: Elaine Slabbert
Wow!!! Dit was só anders, só vars! Ons was as ’n groep vriende hier en die retreat het ’n dieper dimensie toegevoeg aan gesprekke en verhoudings. BAIE BAIE SPESIAAL.
 
Date of Posting: 21 March 2007
Posted By: Armas & Christine Ferreira
Dit was vir my ‘n heerlike, genesende, battery-laai naweek, die trane kon ongehinderd oor my wange rol en ek kon onbeskaamd wees net wie ek is. Ek het groot bewondering vir mense wat woorde in so ‘n volgorde kan rangskik dat dit sin maak en met die mens hier diep binne my praat, baie dankie. Die af tyd was ook baie kosbaar.
 
Date of Posting: 13 March 2007
Posted By: Izanne Roos
’n Diep, diep ervaring. Woord (en woorde) wat salf is vir ’n moeë siel – dit herinner my aan Martha se reukolie ... voorbereidend; bevestigend.
 
Date of Posting: 01 March 2007
Posted By: Johan Smit
Dankie vir alles wat op ons tafels was! Ek het soveel vrede, kalmte ervaar. Dis amazing om so opge-bou en bemoedig te word.
 
Date of Posting: 27 February 2007
Posted By: Ilse van Niekerk

<< Start Previous 1 2 3 4 5 Next Last >>

Page 5 of 5


Submit A Testimonial
Please login to submit your testimonial.